Op Donderdag, 12 Oktober 2023, het Huis Cronjé hulle koshuisdinee gehou, waartydens die huiskomitee vir 2024 aangekondig is.

Baie geluk aan die volgende leerders:

(Foto vlnr) Carla van Tonder, Lisa Steynberg, Anya Cornelius, Saré Viljoen (onderhoofmeisie), Jani van der Merwe (hoofmeisie), Zak Wolfaardt (hoofseun), Jan-Theo van Tonder (onderhoofseun), A.J. de Jager, Pieter van der Merwe, Chris de Wet

Meer Nuusberigte