Caleb Jantjies, Requelme Afrika en Curtley Jacobs is na die laaste rondte proewe in die 0.15 Sarah Baartman-span ingesluit vir 7’s rugby. Hul gaan aan die ‘District Summer Games Championships’ toernooi deelneem wat 9 September 2023 te Makhanda aangebied word. Baie sterkte aan julle!
Foto vlnr: Caleb Jantjies, Requelme Afrika, Curtley Jacobs

Meer Nuusberigte