Vrydag, 24 November: Gholf : 14:00

Saterdag, 25 November: Tennis & Rolbal: 08:00

🎾TENNIS
⛳️ GHOLF
🎱 ROLBAL

Kom deel in die pret en maak vir jou ‘n span bymekaar…

📣 _Is hierdie slegs vir ernstige sportmanne/vroue?_ *GLAD NIE!* Hierdie is vir enige iemand wat lus is vir pret en om lekker pryse te wen!

📣 _Ek het nog nooit rolbal gespeel nie… ?_ *GEEN PROBLEEM!* Jy sal beslis nie die enigste een wees nie.

📣 _Moet ek ál die sportsoorte doen?_ *NEE!* In ‘n span van 6 doen elkeen slegs een sportsoort.

📣 _Ons span wil dalk een sportsoort nie speel nie?_ *GEEN PROBLEEM*

📣 _Is hierdie vir die hele gesin?_ *BESLIS!* Mans en vroue kan deelneem, Saterdag is daar vermaak vir die kinders en heerlike kosstalletjies

*Sien uit na ‘n heerlike geleentheid om ons jaar op ‘n hoogtepunt af te sluit!*

Skryf vandag nog jou span in!

Meer Nuusberigte