Na afloop van Hoër Volkskool se  2023 prysuitdeling, is die hoofleiers vir 2024 aangekondig.

vlnr: Jan-Theo van Tonder – onderhoofseun, Jani van der Merwe – hoofdogter, Xander Keyser – Hoofseun en Zanri Groenewald – onderhoofdogter.

Dit is ‘n baie sterk leierspan en ons glo hul sal die skool en sy leerlinge tot verdere hoogtes lei. Baie sterkte aan julle! 

Meer Nuusberigte