Leoné Lategan het aan die Karoo Gimnastiek Winter Uitnodigingskompetisie wat by Laer Volkskool aangebied is, deelgeneem. Sy het ‘n algehele eerste plek in twee afdelings, naamlik die Vloerafdeling en die Vault-afdeling behaal. Sy behaal ‘n finale punt van 8.8 en het ‘n goue medalje vir hierdie prestasie by die kompetisie ontvang.

Baie geluk, Leoné.

Meer Nuusberigte