Foto’s:
Eerste span: Voor; Zanri Groenewald, Alecia Louw, Jani van der Merwe, Anya Cornelius
Agter: Kian Keyser, Jan-Theo van Tonder, Rudolph-Hein van Eeden, Louwen Wolfaardt.

Hoër Volkskool is deur twee spanne by die gewilde Wasserman Tennistoernooi wat deur Hoërskool Middelburg aangebied is, verteenwoordig. Spanne bestaan uit vier seuns en vier dogters wat in dubbelspel en gemengde dubbelspel wedstryde van agt potte elk, meeding.
In albei afdelings eindig Volkskool derde.


A-afdeling

  1. Hoërskool Framesby (187)
  2. Hoërskool Burgersdorp (173)
  3. Hoër Volkskool (167)
    Wedstryd uitslae (HVS telling 1ste)
    Brandwag 43/21
    De Aar 37/27
    Framesby 27/37
    Burgersdorp 27/37
    Middelburg 33/31

B-Afdeling

  1. Union High (181)
  2. Kingswood College (133)
  3. Hoër Volkskool (130)
    Wedstryd uitslae (HVS telling 1ste)
    Middelburg 39/25
    Cradock 35/29
    Union 26/38
    Kingswood 30/34

    Tweede span: Voor: Saré Viljoen, Lisa Steynberg, Carla van Tonder, Cara Nel
    Agter: Hannes van der Merwe, Xander Keyser, Zak Wolfaardt, Joshua du Toit

Meer Nuusberigte