Die graad 12-leerders was na afloop van hulle eksamen gister, elkeen met ‘n heerlike kolwyntjie en ‘n spesiale eksamenboodskappie bederf.

Tannie Ingrid Boshoff het namens NG Graaff-Reinet die kolwyntjies kom uitdeel.

Baie dankie aan die NG Gemeente vir julle omgee en aanmoediging.

Meer Nuusberigte