Hoër Volkskool se rugbyspelers, Caleb Jantjies, Requelme Afrika en Curtley Jacobs, is na die laaste rondte proewe in die o.15 Sarah Baartman 7’s-rugbyspan ingesluit. Hulle gaan aan die ‘District Summer Games Championships’ 7’s-toernooi deelneem.

Die toernooi vind op 9 September 2023 te Makhanda plaas.

Baie sterkte aan julle!

Foto vlnr: Caleb Jantjies, Requelme Afrika, Curtley Jacobs

Meer Nuusberigte