Mej. Volkskool wenners, Sanet Grobler (Mej HVS), Temzynne Juries (1e prinses) en Jani van der Merwe (2e prinses) het as deel van hul prys, ‘n ete saam by die immergewilde Coldstream Restaurant gekry.

Daar is vir elkeen ‘n ete geborg deur Hestie van der Mescht, eienaar van The Coldstream Restaurant. Die meisies het veral die steak met pannekoek baie geniet, maar die pasta was ook ‘n wenner. Nogmaals dankie vir hierdie borgskap, ons waardeer dit baie!

Foto: Jani van der Merwe, Sanet Grobler en Temzynne Juries by Coldstream.

Meer Nuusberigte