Srinivas Mishra het die wyse woorde eens gedeel:” As die omgewing gelukkig is, sal die gemeenskap meer vreugde ervaar en hulle bekommernisse sal ver voel.”

Die ATKV-jeugtak, Volksmond, het 3 Mei die rommel langs die dam gaan optel om by te dra tot ons omgewing en gemeenskap se geluk.

Dankie HVS Volksmondlede, vir julle omgee!

Meer Nuusberigte