Twee van HVS se leerders het aan die SA Saalperd Kampioenskappe te Bloemfontein deelgeneem.

Gaby Hall:

4de – 3gang kinderryperd vir junior ruiters

3de – SA Groot Kampioen 3gang kinderryperd vir junior ruiters

Tiaan Fourie:

6de – Parkperd ruiters o.16

4de – 3gang ruiterkuns o.18

Tiaan het deurgedring tot die finale rondte van die 5gang Kampioen van Kampioene en vyfde geëindig.

Hierdie is uitstekende prestasies wat hulle tydens die nasionale skou behaal het.

Meer Nuusberigte