HVS se leerders wat studente van Raptors Martial Arts-klub is, het verlede naweek aan die O.P. Classic Kampioenskappe in Despatch deel geneem. 163 Studente van 8 verskillende klubs regoor die Oos-Kaap het hieraan deelgeneem. Hierdie leerders het groot sukses behaal en hulle harte uit baklei vir hierdie medaljes!

Reaglin Maarman (5 Medaljes)

* 2 silwer medaljes vir MMA light en Points fighting.

* 3 goue medaljes vir continous fighting, grappeling en high kick met n hoogte van 2.2 m!

Gert Theron

* 2 silwer medaljes vir points fighting en MMA Light

Jean van Wyngaard

* 3 sliwer medaljes vir points fighting, continous fighting en grappeling.

Mikha Enslin

* silwer medaljes vir grappeling

* 2 goue medaljes vir points fighting en continous fighting.

Hierdie leerders het groot potensiaal in gemengde gevegskuns. Ons sien uit na nog vele prestasies in toekomstige kompetisies.

Meer Nuusberigte