Die eerste kwartaal van 2023 was gekenmerk deur goeie prestasies op die sportveld.

Leerders het erkenning gekry vir hul prestasies in atletiek, swem en tennis.

Baie dankie vir julle toewyding aan Volkskool en baie geluk met die toekennings wat julle ontvang het!

Meer Nuusberigte