Baie dankie aan ons borge vir Mnr. en Mej. Volkskool 2023! Sonder julle sou ons glad nie so ‘n glansgeleentheid kon aanbied nie. Ons borge het geskenke en geskenkbewyse as pryse vir die geleentheid gegee.

Ons wil graag die volgende borge hartlik bedank:

• La Amour de La Beauty

• Schoonhuid

• The Windmill Junction

• Alchemy Skin and Beauty

• Africology Spa

• Elsona

• Waterkrans

• Skietfontein

• Topside Meat

• Annique velsorgprodukte

• Avroy Shlain velsorgprodukte geskenkpak

• Victorian Square Gastehuis

• The Pilgrim’s Home Café

• KFC geskenkbewyse

• Maria’s Koffie

• Graaff Reinet Hardeware

• Buchner Hardeware Winkel in Somerset Oos

• Merino Apteek vir ‘n geskenbewys

• Dowefontein

• Karoo Melamine

• Drostdy Hotel vir ‘n ete vir die top 3 seuns wat gewen het

• Coldstream vir ‘n ete vir die top 3 meisies wat gewen het

• Samara Karoo Wildsplaas

•SA College for Tourism

•Markham

•Chinelle School of Dance

•SH Creations with Purpose

•Karoolodge

Ondersteun asseblief ons borge!

Meer Nuusberigte