2 Mei 2023 Ons is baie trots op Hoër Volkskool se Johndre Ludick, wat tans agste op GolfRSA se o.17-ranglys is. Baie geluk, Johndre. Meer inligting: https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=6244759495599758&id=537908499618248&sfnsn=scwspwa&mibextid=VhDh1V
26 Apr Nederland Hokkie Vroeër in die kwartaal het Hoër Volkskool se eerste hokkiepsan deelgeneem aand... Lees Meer
26 Apr ATKV Karoo Toneelfees Hoër Volkskool Graaff-Reinet het 13 April aan die ATKV Karoo Interskole Toneelfees... Lees Meer