Maandag met saalopening het ons met die 2023 dramaprogram afgeskop.

‘n Humoristiese stuk vol grappe, Romeo en Juliet in die hernamaals, is opgevoer.

Karakters:

Romeo: Darion Jooste

Juliet: Temzynne Juries

Vanjaar gaan die skool en Graaff-Reinet baie van ons dramagroep hoor en sien. Ons oefen hard aan ‘n groot produksie, SKUILPLAAS, onder leiding van me. Hester Prinsloo.

Artikel: Darion Jooste

Meer Nuusberigte