Dit was ‘n heerlike week in Riversdal waar ons eerste rugbyspan aan die Oakdale Sportweek deelgeneem het. Hoër Volkskool se span het baie goed gevaar.

Vandag se wedstryd se telling:

HVS 24 – 29 Bredasdorp.

Baie dankie aan ons afrigters vir alles wat julle vir die span beteken.

Ons ondersteuners en fotograaf Mia Van Eeden wat ver gery het om ons span te ondersteun, ons waardeer julle!

Meer Nuusberigte