Die baie gewilde Volkskool Graaff-Reinet AANLYN JAGVEILING in samewerking met die Volkskool Oudskoliere en Volkskool se ondersteuningsgroep as gesamentlike fondsinsamelingsprojek vir Laer Volkskool Graaff-Reinet en Hoër Volkskool Graaff-Reinet, skop binne 10 dae af.

Registreer by www.insamel.co.za en hou Volkskool Jagveiling 2023 se blad dop vir meer inligting oor die uitsonderlike pakkette wat opgeveil word.

Navrae: Volkskool Oudskolierekantoor

Tel nr.: 066 244 7769

Meer Nuusberigte