Baie geluk aan die Top 10-finaliste wat vir Mnr. & Mej. Volkskool 2023 gekies is.

Kaartjies vir die spoggeleentheid is by Hoër Volkskool se kantoor te koop.

Tema: Informele “Island Style”

Datum: 30 Maart 2023

Plek: Hoër Volkskool

Tyd: 18:00 vir 18:30

Meer Nuusberigte