Hoër Volkskool se eerste netbalspan, tesame met me. Henriette Malan en me. Estene Coetzee, het die voorreg gehad om op Dinsdag 21 Maart, ‘n afrigtingskliniek te Port Elizabeth by te woon.

Daar is gefokus op vaardighede op die netbalbaan, verskeie oefeninge asook raad hoe om beserings te voorkom.

Ons vertrou dat dit ‘n leersame kursus was en dat 2023 ‘n goeie netbalseisoen gaan wees.

Meer Nuusberigte