Hoër Volkskool se swemmers het weereens tydens gister se Karoo swemgala uitgeblink en vir groot opwinding in baie van die items, veral die aflosse, gesorg.

Uitslae van die punte is as volg:

Laerskool Cradock: 18

Tuisskool: 49

Gill Kollege: 157

Laer Volkskool: 335

Union High School: 457

Victor Ludorm: Mateo Schoeman

Victrix Ludorum: Taylor Jacobs

Hoërskool Seuns:

Hoërskool Cradock: 2

Gill Kollege: 28

Union High School: 94

Hoër Landbouskool Marlow: 96

Hoër Volkskool: 152

Hoërskool dogters:

Gill Kollege: 38

Hoërskool Cradock: 68

Union High School 101

Hoër Volkskool: 160

Victrix Ludorum: Kate-Lynn Kruger (HVS)

Victor Ludorum: Hennie Snyman (Marlow)

Baie geluk aan Kate-Lynn Kruger met hierdie goeie prestasie.

Meer Nuusberigte