Die volgende leerders ontvang erekleure vir hul harde werk en uitstekende prestasies behaal vir akademie tydens 2022:

Jana Neethling (gr 11)

Zenke Enslin (gr 11)

Carli Kritzinger (gr 11)

Xander Keyser (gr 10)

Sophia Louw (gr 11)

Anya Cornelius (gr 10)

Baie geluk aan elkeen van julle. Mag julle in 2023 op hierdie goeie prestasies voortbou.

Baie dankie aan HVS se onderwysers vir julle toewyding wat dit vir leerders makliker maak om so goed te presteer!

Die volgende leerders behaal akademiese krultoekennings vir hul harde werk tydens 2022 se akademiese jaar:

Chequin Koopman (gr 11)

Cara Jansen (gr 11)

Adriaan Blignaut (gr 10)

Megan Hendrikse (gr 11)

Elaine van Rensburg (gr 11)

Freddie van der Mescht (gr 10)

(afwesig met die neem van die foto)

Baie geluk met julle toekenning en bou voort op julle prestasies in 2023!

Meer Nuusberigte