Daar is geen beter manier om ‘n werksweek af te sluit as ‘n heerlike kuier by DIE VOLKSIE nie! Alle ouers, vriende en ondersteuners is welkom om saam te kuier.

Kry nou jou kaartjie by Hoër Volkskool se kantoor vir slegs R10.00, pak vir jou ‘n lekker piekniekmandjie en kom kuier saam! As die inhoud van jou mandjie ‘n braaipak insluit, is jy ook welkom.

Onthou jou gemaklike skoene want dans gaan ons dans!

Datum: Vrydag, 3 Maart 2023

Tyd: 18:30

Ondersteun asseblief ons kontantkroeg.

Meer Nuusberigte