Die 2023-rugbyseisoen het gister op ‘n hoë noot afgeskop toe die o.14-, o.15- en o.16-rugbyspanne teen spanne van Asherville, Spandau en Union High School te staan gekom het.

HVS se eerstespan het teen bogenoemde spanne asook Hoërskool Middelburg en Muir te staan gekom. Opwindende rugby was gespeel en nou is die ys gebreek vir die seisoen wat voorlê.

Nie eers ‘n baie warm somersdag kon ‘n demper op die seuns se geesdrif plaas nie.

Foto’s verskaf deur Xander Keyser

Skakel na foto’s: https://volkskoolgraaff-reinet.pixieset.com/xandersefotos/

Pin: 3657

https://volkskoolgraaff-reinet.pixieset.com/bbdrieedruka…/

Pin: 4052

Meer Nuusberigte