Deelname aan die “Tennis 4 Jesus” toernooi in Bredasdorp is ‘n toernooi waarna tennisspelers jaarliks baie uitsien.

Vanjaar word HVS deur die volgende spelers verteenwoordig:

Victor Dercksen, Lynette Truter, Joshua du Toit, Zanri Groenewald, Xander Keyser, Jani van der Merwe, Zak Wolfaardt, Anya Cornelius, Pieter Nel en Alecia Louw

Geniet die deelname en sterkte met elke wedstryd!

Meer Nuusberigte