Annelie Pieterse is tans besig met haar finale eksamen en is verkies tot die AGA-SA NASIONALE Boogskietspan. Sy is opgeneem in die Nasionale Senior Boogskietspan en aangewys as die onderkaptein.

Die span neem op 10 Desember 2022 in Witbank, Mpumalanga aan die AGA World Virtuele Toernooi deel. Suid-Afrika, se drie spanne (senior-, junior- en ontwikkelingspan) neem teen Botswana, Zimbabwe, Namibië en Kanada deel.

Baie geluk, Annelie!

Foto’s is geneem tydens die afgelope jaar se kompetisies.

Meer Nuusberigte