Die jaarlikse Herinneringsdag is op Sondag 13 November, by die St. James Kerk aangebied.

Hoër Volkskool se hoofseun, Chequin Koopman en onderhoofdogter, Zenke Enslin, het hierdie geleentheid bygewoon. Hul het Hoër Volkskool verteenwoordig en die gebruiklike krans gelê.

Hierdie geleentheid is om hulde te bring aan die Suid-Afrikaanse soldate wat hul lewens tydens die Eerste Wêreld Oorlog opgeoffer het.

Meer Nuusberigte