HVS is opgewonde om nou Robotika as ‘n ekstra kurrikulêre aktiwiteit te kan aanbied. ‘n Groep van tien graad 8 en 9 leerders het gedurende die derde kwartaal begin en is opgewonde om hulle kreatiwiteit en probleemoplossingsvaardighede te ontwikkel.

Baie dankie aan meneer Danie Heymans en sy organisasie wat “Care for Education”, “World Robot Olympiad” en ASTEMI verteenwoordig. Hulle is betrokke by die opleiding van onderwysers en het ook vyf robotika stelle aan Hoër Volkskool geskenk.

Meer Nuusberigte