Na ‘n Bloedskenk diplomaplegtigheid het HVS se portuurleiers ‘n gesellige ete saam met dr. Paula Zandberg, by Cold Stream bygewoon. Die portuurleiers het die personeel van SANBS tydens bloedskenkdae by HVS gehelp.

Daar was nie soos in die verlede, vanjaar ‘n trofee oorhandig nie. Hoër Volkskool se leerders het gemiddeld 54 eenhede per kwartaal geskenk.

Dankie aan al die leerders en personeel van HVS wat hierdie projek elke kwartaal ondersteun.

Meer Nuusberigte