MSD Animal Health ondersteun Volkskool en jy kan ook die projek ondersteun deur al jou MSD dieregesondheidsprodukte by die plaaslike koöperasies aan te koop. Volkskool ontvang 5% van alle aankope wat deur oud-Volksies én ouers van Hoër Volkskool Graaff-Reinet en Laer Volkskool Graaff-Reinet se leerders aangekoop word.

Pieter van der Laan is die plaaslike agent en kan vir enige navrae by 0825598242 gekontak word.

Meer Nuusberigte