Verlede week was die graad 10-leerders op ‘n Lewensoriëntering uitstappie en het die Camdeboo Opvoedkundige Sentrum besoek. Hulle het van die verskillende Sanparke in Suid Afrika geleer.

Die leerders is ook herinner dat ons na ons ekologie moet kyk om dit vir ons nageslag te bewaar.

Baie dankie aan Camdeboo Nasionale Park vir die interessante lesing.

Meer Nuusberigte