Leer is lekker, veral as jy self die organe wat tydens ‘n les behandel word, kan oopsny en ondersoek.

Die graad 11-leerders het tydens ‘n Lewenswetenskapklas NIERE behandel. Hulle het die geleentheid gehad om self ‘n nier oop te sny en van naderby te bekyk. Wanneer ‘n nier oopgevlek word, kan jy die netwerk van filters wat ‘n baie belangrike funksie in die orgaan het, sien.

Meer Nuusberigte