Die Afrikaanse WOW-spelfees het afgeskop. Die volgende leerlinge het deurgedring na die volgende rondte wat in Port-Elizabeth aangebied sal word:

Ilze Vorster: algeheel vierde in graad 8

Luke Karelse: algeheel vierde in graad 10

Michayle Maarman: algeheel eerste in graad 9

Emma van Gent: algeheel eerste in graad 10.

Baie geluk en sterkte met julle voorbereiding vir die volgende rondte!!

Meer Nuusberigte