Uithou en aanhou terwyl ons leerlingraad moet kruip, klouter, klim en krete uitdink is deel van spanbou op Skietfontein. Tussen al die aktiwiteite deur moet hulle ook lesings bywoon. Die doel van die kamp is om HVS se leerlingraad toe te rus om as ‘n span saam te werk en oplossings vir probleme te vind. Hulle word toegerus om hul leierskap verder te ontwikkel ten einde suksesvolle jong leiers te wees.

Baie sterkte met vandag se aktiwiteite!

Meer Nuusberigte