Hoër Volkskool benodig die kundigheid van ‘n dinamiese, en toegewyde Engelse Onderwyser. Aansoeke moet ‘n volledige CV, aansoekbrief en gepaste dokumente insluit en gestuur word aan:

Die Skoolhoof

Hoër Volkskool

Posbus 21

Graaff-Reinet

6280

e-pos: ontvangs@hvsgrt.org.za

📣 Aansoeke word ingewag vir ‘n beheerliggaampos as Terreinbestuurder wat verantwoordelik sal wees vir die algehele instandhouding van die terrein en geboue van Hoër Volkskool en Huis Cronje (koshuis).

Stuur CV met bewyse van kwalifikasies en ondervinding na:

Die Skoolhoof

Hoër Volkskool

Posbus 21

Graaff-Reinet

6280

e-pos: ontvangs@hvsgrt.org.za

Meer Nuusberigte