Op 23 Julie 2022 het drie van HVS se leerders aan ‘n boogskiet-kompetisie in Jeffreysbaai deelgeneem. Die komende naweek neem hierdie skuts aan die OP-Kampioenskappe in Port Alfred deel.

Volkskool uitslae:

AAG

Beyers Cronjé – GOUD

JUNIOR DOGTERS

Annelie Pieterse – GOUD

Zulaine Mostert – BRONS

JUNIOR SEUNS

Freddie vd Mescht – SILWER

Baie geluk met julle goeie uitslae.

Foto: Beyers Cronjé, Annelie Pieterse, Zulaine Mostert en Freddie van der Mescht

Meer Nuusberigte