Op Woensdag, 15 Junie 2022, het HVS se eerste hokkiespan teen Brandwag in ‘n “Knockout Cup” gespeel. Dit was ‘n wedstryd wat begin het in sonskynweer, later in reën en self hael, voordat die son weer begin skyn het.

Baie geluk aan ons hokkiespan wat die wedstryd met 8 – 0 gewen het.

Hulle volgende wedstryd is teen Framesby en die wenspan van daardie wedstryd sal opskuif na die Premier afdeling van die “Knockout Cup”.

Meer Nuusberigte