Die afgelope naweek het Tiaan Fourie deelgeneem aan die Bloem Skou. Hy het baie goed gevaar en het die volgende uitslae behaal;

Vyfde in die 5-gang Kinderryperd Ruiters 16 jaar en onder

Vyfde in die Parkperd Ruiters 16 jaar en onder

derde in die 3-gang ruiterkuns Ruiter onder 16 jaar

Derde in die 5-gang Plesierperd Ruiters 18 jaar en onder.

Sy perd is aangewys as die Suid-Afrikaanse Grootkampioen 5gang Plesierperd gery deur ‘n ruiter 18 jaar en onder. baie geluk! Ons glo Tiaan gaan nog hoe hoogtes bereik met sy perd.

Meer Nuusberigte