Na afloop van die somersportseisoen, het van ons leerders uitstekend gevaar in hul onderskeie dissipilines.

Die volgende atlete het erekleure ontvang vir hul besondere prestasies:

Hannes van der Merwe: verteenwoordig OP by die interprovinsale Tweekamp Kampioenskappe

Lliam van Heerden verteenwoordig Oos-Kaap by die Suid-Afrikaanse Hoerskole  Atletiek Kampioenskappe

Marlien Crewe-Brown verteenwoordig OP by die Interprovinsiale tweekamp Kampioenskappe

Louwen Wolfaardt verteenwoordig Oos-Kaap by die Suid-Afrikaanse Interprovinsiale tennistoernooi.

Meer Nuusberigte