Dit is amper weer tyd vir HVS se jaarlikse SPRINGBOKJAGKOMPETISIE ten bate van Huis Cronjé.

‘n Springbokram, geteel uit die genetika van Rolex (ram op die foto), sal tydens die jagkompetisie opgeveil word. Moenie die kans mis om ‘n ram met hierdie goeie genetika te bekom nie.

Baie dankie aan ons borg, Hennie Barnard.

Kontak vir Tokkels met enige navrae.

Meer Nuusberigte