Izak Hattingh (graad 12) het gekwalifiseer vir die SA Jaggeweerskietvereniging Top 20 Juniors vir 2022. Izak is genooi om deel te neem aan die Top 20 Juniors se finale rondtes.

Baie geluk met hierdie goeie prestasie en baie sterkte met jou voorbereidings vir hierdie kompetisie.

Meer Nuusberigte