Izak Hattingh (graad 12), het die afgelope naweek aan die Suid-Afrikaanse Vlak 3 Kampioenskappe te Port Elizabeth deelgeneem.
Izak het die volgende medaljes gewen:
Dag 1 :
50m Rugslag – goud
100m Vlinderslag – goud
4 x 100m wisselslag aflos – silwer
Dag 2
100m vryslag – goud
100m rugslag – goud
4 x 50 wisselslag aflos – silwer
4 x 50m gemengde aflos – goud
Dag 3
50m vryslag – goud
200m rugslag – silwer
50m vlinderslag – goud
4 x 50 wisselslag aflos – goud
4 x 100m gemengde wisselslag aflos – goud
Baie geluk met hierdie pragtige prestasies, Izak!

Meer Nuusberigte