Annelie Pieterse (graad 12) is ingesluit in die NASP SA Nasionale span wat vanaf 1 tot 3 Julie 2022 aan die “ALL AFRICA CHAMPIONSHIPS” te Kimberley gaan deelneem.

Annelie neem aan die Hoërskool-afdeling deel en is een van sestien skuts in die span. Spanne van Namibië, Zimbabwe en Botswana gaan teen Suid-Afrika deelneem.

Meer Nuusberigte