Petrie van der Merwe (o.19 A-span) en Louwen Wolfaardt (o.15 B-span) neem hierdie naweek in Pretoria aan die Nasionale Interprovinsiale Toernooi vir SA Skole deel.

Ons wens julle baie sterkte toe vir julle deelname!

Meer Nuusberigte