Hoër Volkskool het die afgelope naweek ‘n offisiële tweekampbyeenkoms op ons sportgronde en swemfasiliteit aangebied. Daar was heelwat deelnemers wat van Port-Elizabeth af gery het om aan die byeenkoms in die Karoo, deel te neem.

Twee van HVS se leerders is tydens die byeenkoms in die OP spanne opgeneem: Hannes van der Merwe Seuns 0.15A Marlien Crewe-Brown Dogters 0.19A

Hierdie twee atlete gaan aan die Interprovinsiale byeenkoms op 5 Februarie 2022 deelneem.

Meer Nuusberigte