Leerders van HVS en LVS neem tans aan virtuele kompetisies deel. Daar is vyf Oos-Kaap kompetisies waaraan hulle voor 31 Julie moet deelneem om te kwalifiseer.

Eben Lötter is in LVS en skiet uitstekend vir ‘n beginnerskud. Die hoogste punt is 50/50 en Eben, Annelie Pieterse, Freddie van der Mescht en John Read het dit tydens kompetisies behaal. Aangesien die leerders aan virtuele kompetisies deelneem, word hulle uitslae ingestuur en is dus nie dadelik beskikbaar nie. Uitslae sal dit bekend gemaak word sodra ons dit ontvang.

Covid 19 protokol word streng tydens oefeningtye en kompetisies gevolg.

Meer Nuusberigte