Hoër Volkskool se debatspan het die afgelope anweek na Stellenbosch gereis en aa die skole debatskompetisie deelgeneem. Ons neem deel aan die kategorie: Ou Besems. 

Ons praat tydens die eerste rondte teen Klein Nederberg met die tema: Leë blikke maak die meeste geraas. Ons dring dfeur na die tweede rondte waar ons praat teen  Bloemhof met die tema: haastige hond verbrand sy mond. Ongelukkig het ons slegs tot by daardie rondte gevorder. Dit was egter ‘n groot ervaring vir ons leerlinge en ons sien uit na volgende jaar fees!

Foto: Vlnr Adriaan Blignaut (gr 8), Freddie van der Mescht (gr 8), Llewellyn Crewe-Brown (gr 12), Juryna Fourie (gr 12), Petrone Fourie (gr 11) en Athena Finck (gr11).

Meer Nuusberigte