Tien van Hoër Volkskool se tennisspelers is verkies vir die Oostelike Provinsie Plattelandse tennisspanne. Hul sal later in die jaar aan interprovinsiale toernooie deelneem.

Agter: Elize de Jager (0.16), Danè Thiart (0.19), Lliam van Heerden (0.16), Alwyn van der Merwe (0.19 reserwe vir die A-span). Voor: Zanri Groenewald (0.14), Petrie van der Merwe (0.16), Pieter van der Merwe (0.14)  en Inke van der Merwe (0.16). Afwesig vir die foto is twee sussies, Petronè en Juryna Fourie, albei 0.19. Baie geluk en sterkte!

Meer Nuusberigte