17 boogskuts van Hoër Volkskool het aan die Kwagga Interskole skiet by HTS Daniel Pienaar op Uitenhage deelgeneem. Daar was in totaal 74 skuts van Port Elizabeth tot Oos Londen wat deelgeneem het.

Die eerste kompetisie was baie straf. Ons het egter in die volgende afdelings presteer

Junior seuns 3D Goud – Casper Bekker (LVS)

Senior dogters 3D brons – Annelie Pieterse

Volwasse boogskiet groep 3D Silwer – Mnr Cronje

 

 

Foto: Agter: Lisa Bekker, L:ieben Bekker, Casper Erasmus, Sameul Pieterse

Voor: Annelie Pieterse, Zander Mostert, Adriaan Blignaut, Mathys Oberholzer en Freddie van der Mescht.

Meer Nuusberigte