Tydens die toekennings-seremonie is die volgende leerlinge beloon met erekleure vir hul prestasies op verskillende gebiede:

Agter: Jeffson Arends (Skaak), Llewellyn Crewe-Brown (Akademie en Swem), Sanmarie de Goede (Akademie), Jean-Louis du Plessis (Akademie en Gholf), Reinier Swanepoel (Motorsport), Stefan Neethling (Akademie)

Middel: Mia du Plessis (Akademie), Danè Thiart (Hokkie), Megan Nel (Akademie), Juryna Fourie (Akademie), Karen van den Berg (Akademie), Petrone Fourie (Akademie)

Voor: Anke vd Westhuizen (Akademie), Casey du Toit (Akademie), Jade Janse van Vuuren (Akademie), Astrid Langeveldt,(Akademie), Fransene Joubert (Akademie) en Anneke Janse van Rensburg (Akademie). Baie geluk!

Meer Nuusberigte